Port Elizabeth se noordelike gebiede van Helenvale en Gelvandale gaan gebuk onder bendegeweld. Geestelike leiers en gemeenskapsleiers praat oor hulle samewerking met die polisie en hoe om as gemeenskap bymekaar te kom. PAGAD se Cassiem Parker vertel ook hoe om gemeenskappe te mobiliseer.
